2017初级会计职称考试《经济法基础》易考点解析
Voorkoms
![]() |
![]() |
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aambeeld | aambeelde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aambeeldjie | aambeeldjies |
-
(lêer)
- aam?beeld
- (gereedskap) 'n Swaar blok metaal waarop die smid sy smeewerk hamer.
- (anatomie) Een van die drie gehoorbeentjies van die middeloor.
- Die grofsmid hamer warm metaal op 'n aambeeld om die vorm daarvan te verander.
- Die hamer (malleus), aambeeld (inkus) en die stiebeuel (stapes) is klein beentjies in die middeloor wat ’n belangrike rol in die gehoorproses speel.
- 2.: gehoorbeentjie
- ?Altyd op dieselfde aambeeld slaan?
- om oor en oor van dieselfde saak te praat.[1]
Vertalings: 1. Smid se gereedskap | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Gehoorbeentjie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aambeeld.